Skip to product information

Vyf Minute Stories Vir 2 Jariges

R 149.00 

There are 1 units left in stock.

Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 2 jariges geskryf is. Ontmoet vir Bennie wat badtyd haat, Leila wat alls in die natuur wil help en vele meer interessante karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.