Skip to product information

CD Boek - Rympieland

R 149.00 

There are 4 units left in stock.

Geniet hierdie immergroen gunstelinge saam met jou kleuters. Omdat almal hierdierympies uit hul kleintyd onthou, voel dit byna soos die voortsetting van ‘n tradisie. Dit laat Ma en Pa voel of hulle ietsie uit hul eie kinderjare met hul kleinspan kan deel.

Boonop is die plesier wat hierdie rympies gee so aansteeklik. As iemand eers begin met “eendjies, eendjies…” kan ‘n mens nie anders as om saam in te val nie.